nav

Van Duyn & Janita Doyer
Tel: 073 160 9748
Email: arkab@lantic.net

Eerstelingsfontein, Belfast
Mpumalanga, South Africa

PHILMARTIE RAKALE
Nazil Dakhal x Kromar Nareena
2002 11 15


Rakale is die nuutste toevoeging tot ons hingsgroep, sy eerste vullens sal volgende jaar gebore word.

Nazil Dakhal, uit Vlinkfontein Rakale, is ‘n halfbroer van die legende Arkab Mirarti  ( 8000km voltooi 17 160km’s 13 gewen). Sy vullens by ons wys reeds hul besonderse vermoeëns.

Kromar Nareena is ook ‘n Vlinkfontein Rakale en uit  die  goeie uithourit lyne van Vlinkfontein Nightingale II ,  met Chez Nous Shah Rukh daarby , ‘n wen kombinasie in gene!

Ons verwag baie van hierdie hings want hy vul ons hingsgroep baie mooi aan met sy gene, beweging en geaardheid.

www.arkab.co.za | contact